Wednesday, 27 May 2020

God se Woord: Is baie belangrik vir jou lewe!!

Pas A by die regte antwoord in B:


A.


1.  Johannes 15:
2.  Psalm 119:
3.  Psalm 130:
4.  Markus 15:
5.  Handelinge 20:
6.  Lukas 10:
7.  Jakobus 1:
8.  Deuteronomium 6:
9.  Jesaja 34:
10.  Psalm 119:
11.  Eksodus 20:
12.  Galasiërs 5: 
13.  Johannes 8:
14.  Johannes 1:
15.  Psalm 119:
16.  Johannes 7:


B.


1.  "Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei."

2.  "En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels.  En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak."

3.  "En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid."

4.  "U is my skuilplek en my skild; op u woord wag ek."

5.  "As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry."

6.  "Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op sy woord."

7.  "Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid."

8.  "Volgens sy wil het Hy ons voortgebring deur die woord van die waarheid, sodat ons as eerstelinge van sy skepsele kan wees."

9.  "En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees."

10.  "Soek in die boek van die HERE en lees! Nie een van hierdie wesens ontbreek nie, die een mis die ander nie; want my mond—dié het dit beveel, en sy Gees—dié het hulle bymekaargebring."

11.  "Hoe soet is u beloftes vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond."

No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za