1. 1 Tessalonisense 2:
2. Psalm 18:3. Johannes 8:
4. Hebreërs 11:
5. 1 Timoteus 4:
6. Spreuke 30:
7. Psalm 33:
8. Lukas 11:
9. Openbaring 19:
10. 1 Petrus 1:
1. "maar die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is."
2. "Elke woord van God is gelouter; Hy is ‘n skild vir die wat by Hom skuil."
3. "Want die woord van die HERE is reg, en al sy werk is met trou."
4. "En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar."
5. "En Hy was bekleed met ‘n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God."
6. "Daarom dank ons God ook sonder ophou dat, toe julle die woord van God ontvang het wat deur ons verkondig is, julle dit aangeneem het nie as die woord van mense nie, maar, soos dit waarlik is, as die woord van God wat ook werk in julle wat glo."
7. "Die wat uit God is, luister na die woorde van God. Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie."
8. "Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is ‘n skild vir almal wat by Hom skuil."
9. "Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van God toeberei is, sodat die dinge wat gesien word, nie ontstaan het uit sienlike dinge nie."
10. "want dit word geheilig deur die woord van God en die gebed."
No comments:
Post a Comment