Tuesday, 21 April 2020

Studeer die Woord van God!!

Pas A by die regte antwoord in B:



A.


1.  Psalm 33:
2.  Spreuke 2:
3.  1 Petrus 2:
4.  Johannes 8:
5.  Jakobus 1:
6.  Psalm 90:
7.  Lukas 21:
8.  Handelinge 15:
9.  Johannes 1:
10.  Jakobus 1:
11.  Matteus 4:
12.  1 Timoteus 5:
13.  Markus 13:
14.  Filippense 2:
15.  Psalm 119:
16.  Romeine 10:



B.
 

1.  "Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God."

2.  "deur die woord van die lewe uit te dra."

3.  "Wanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig; dit gee insig aan dié wat nog onervare is."

4.  "Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.”

5.  "Wat die Here sê, gebeur, alles wat Hy doen, staan vas."

6.  "Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig."

7.  "Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry."

8.  "Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.”

9.  "Daarom moet julle al die sedelike vuilheid en ongeregtigheid opruim wat so welig tier, en ootmoedig die woord aanneem wat God in julle geplant het, want dié woord kan julle red."

10.  "Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid."

11.  "Maar iemand wat hom verdiep in die volmaakte wet wat 'n mens vry maak, en hom daaraan hou en nie vergeet wat hy hoor nie, maar dit doen, hy sal gelukkig wees in wat hy doen.


No comments:

Post a Comment

Volg:

    Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za