Die hoop van God!
Vind die verse:
1. Klaagliedere 3:
2. Sefanja 3:
3. Romeine 5:
4. Romeine 12:
5. Romeine 15:
6. Jeremia 17:
7. Jesaja 9:
8. Psalms 147:
9. Psalms 119:
10. Psalms 16:
1. "Daarom is ek bly en juig ek en voel ek my veilig."
2. "By U skuil ek, U beskerm my,in u woord stel ek my vertroue."
3. "maar Hy stel prys op dié wat Hom dien, dié wat hulle hoop vestig op sy trou."
4. "Sy heerskappy sal uitbrei, en Hy sal vir altyd vrede en voorspoed bring.
Hy sal op die troon van Dawid sit en oor sy koninkryk regeer. Hy sal
dié koninkryk vestig en in stand hou deur reg en geregtigheid, van nou
af en vir altyd. Daarvoor sal die onverdeelde trou van die Here die
Almagtige sorg."
5. "Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is."
6. " Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom."
7. "Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde
oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou"
8. "en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het."
9. "Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed."
10. "Alles wat vooraf in die Skrif opgeteken is, is tog opgeteken om ons te
leer sodat ons deur die standvastigheid en bemoediging wat die Skrif ons
gee, vol hoop kan wees."
Friday, 13 March 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za

-
Gehoorsaamheid! Vind die verse in: 1. Johannes 14: 2. Deuteronomium 28: 3. Deuteronomium 5: 4. Jakobus 1: 5. 1 Korintiërs 15: ...
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
-
Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN https://tersduvenage73.wixsite.com/we...
No comments:
Post a Comment