Christus – Die Lewe:
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Matteus 20:
2. Johannes 1:
3. Johnannes 4:
4. Jakobus 3:
5. Markus 15:
6. Handelinge 21:
7. Johannes 5:
8. Johannes 6:
9. 1 Johannes 1:
10. 1 Petrus 3:
11. Romeine 13:
12. 1 Timoteus 1:
13. Romeine 5:
14. Kolossense 2:
15. Filippense 2:
B.
1. “En Simon Petrus antwoord Hom Here na wie toe sal ons gaan. U het die woorde van die ewige lewe.”
2.
“Wat van die begin af was wat ons gehoor het wat ons met ons oë gesien
het wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van
die lewe.”
3. “sodat soos die sonde geheers het in die dood so
ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur
Jesus Christus onse Here.”
4. “En julle wat dood was deur die
misdade en die onbesnedenheid van julle vlees het Hy saam met Hom
lewend gemaak deurdat Hy julle al die misdade vergeef het.”
5.
“deurdat julle die woord van die lewe vashou my tot ‘n roem teen die
dag van Christus dat ek nie verniet geloop of verniet gearbei het nie.”
6. “Julle ondersoek die Skrifte omdat julle meen dat julle daarin die ewige lewe het en dit is dié wat van My getuig.”
7.
“Voorwaar voorwaar Ek sê vir julle wie my woord hoor en Hom glo wat My
gestuur het het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie maar het
oorgegaan uit die dood in die lewe.”
8. “maar elkeen wat drink
van die water wat Ek hom sal gee sal in ewigheid nooit dors kry nie
maar die water wat Ek hom sal gee sal in hom word ‘n fontein van water
wat opspring tot in die ewige lewe.”
9. “In Hom was lewe en die lewe was die lig van die mense.”
10.
“net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie
maar om te dien en sy lewe te gee as ‘n losprys vir baie.”
Thursday, 26 March 2020
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Volg:
Volg : Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN www.aksiekidzvirjesus.co.za

-
Gehoorsaamheid! Vind die verse in: 1. Johannes 14: 2. Deuteronomium 28: 3. Deuteronomium 5: 4. Jakobus 1: 5. 1 Korintiërs 15: ...
-
Verlossing Gebed: Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee m...
-
Volg Aksie Kidz vir Jesus Bediening op: https://aksiekidzvirJesusbediening.blogspot.com EN https://tersduvenage73.wixsite.com/we...
No comments:
Post a Comment